Totius - Akademie (Laerskool)
   Tuisblad

Welkom by

 

   Totius - Akademie


Geregistreerde privaat laerskool

U woord ons lig 


                                                                                           



  • Is Bybel-gefundeerde onderrig vir u 'n prioriteit?
  • Is kwaliteitonderwys vir u belangrik?
  • Sukkel u kind om te sosialiseer?
  • Onderpresteer u kind?
  • Verlang u persoonlike aandag vir u kind?
  • Soek u na 'n veilige leeromgewing vir u kind?
  • Wil u hê u kind moet tot 'n gebalanseerde individu ontwikkel?
  • Is 'n nou band tussen skool en huis vir u belangrik?


Indien u JA op enige van hierdie vrae antwoord, is 
 Totius-Akademie net die skool vir u kind!



 
Ons kinders is goud werd!

Jou kind is ons erns! 

Wat ouers te sê het:


  • Hierdie skool het my kind se lewe gered.
  • Dit beteken alles vir my kinders!
  • Dit is 'n belegging in my kinders se lewens wat nie in geld gemeet kan  word nie.  Ek is so jammer ek het nie al vroeër van Totius- akademie gehoor nie.
  • Die skool het die uniekheid van elkeen van my kinders raakgesien en  nie van hulle fotostate van mekaar probeer maak nie.
  • Hier word elke klip tot edelsteen gepoets.